NAVIGATION MENU
 Debt Review (Home)
Apply for Debt Review
 About Us
 The Process
 Debt Review Benefits
 Disadvantages of Debt Review
 What is Debt Counselling?
 How to Get Out of Debt
 Why use a Counsellor?
 Why Pay Fees?
 FAQ's
 More Information
 Debt Review Calculator
 Pros and Cons of Debt Review
 How do I Apply?
 Contact Us

Skuldberading

Aangesien ons baie afrikaans sprekende kliŽnte ook het, wil ons graag vir julle net n vinnige oorsig gee oor skuldberading en wat dit behels.

Skuldberading is basies die afrikaanse terme vir"debt review" of "debt counselling" en ons gaan onder net n oorsig gee en voel asb vry om ons te kontak met enige vrae of vir meer inligting. Ons afrikaans sprekende konsultante sal met graagte help.

Skuldberading is die proses in terme van die Nasionale Krediet Reguleerder (NKR) vir verbruikers wat in die skuld is. Die rede vir die proses is vir beskerming van die verbruikers, teen krediet verskaffers.

Die eerste stap is om n skuldberader te kontak en uitevind of jy wel vir skuldberading kwalifiseer. Let asb daarop dat jy met n maatskappy moet werk wat n geregistreede skuldberader het, by die Nasionale Krediet Reguleerder (NKR).

Die skulberader sal dan die nodige dokumente aanvra van jou wat jou salaris strokie, ID dokument ens behels. Die skuldberader sal dan bepaal dmv jou inkomstes en uitgawes of jy in die skuld verkeer en of jy in staat is om jou skuld te kan terugbetaal.

Ons doel by Second Chance Debt Review is om vir verbruikers finansiŽle sekuriteit en Vryheid te verskaf dmv:
  1. Beskerming itv die Nasional Krediet Wet
  2. Begroting beplanning
  3. Sekerheid oor uitstaande skuld en saldo's
  4. Direkte onderhandeling met krediet verskaffers
  5. KonfidensiŽle bestuur van finansies
  6. Professionele diens en kennis
  7. FinansiŽele vryheid



Kontak ons gerus vir meer inligting of enige vrae by:

Chantal Mans
Skuldberader

Kantoor Tel:     021 988 0285
Direkte Epos:   c.mans@debtreview-sa.co.za



Contact Form: Leave your details and we will contact you:
Please complete the enquiry form and one of consultants will contact you.


Full Name:
E-mail:
Tel Number:
Preferred Time to Call:

Please choose your preferred Language:


Questions / Comments:

Enter Code: Debt Review







© Copyright 2014 -2019 | All Rights Reserved
National Credit Regulator (NCR) - Please note that our team is qualified and compliant with the NCR.

Home | About Us | Debt Counselling | Benefits | Guide of a Review Application | Draw back when on review | Are you in Debt? | What do Counsellors do? | How to get out of Debt? | Who should apply for review? | Why use a Counsellor? | Why pay fees to Counsellor? | Consolidation Loans vs Debt Review | Debt Review Process | More Information | FAQ | Debt Review Removal / Termination | Debt Review Meaning | Pros and Cons | Skuldberading | Contact Us

FacebookInstagramYou Tube ChannelYou Tube Channel